GeldGeheime-podsending

Mia Kriegler is die aanbieder van die GeldGeheime-podsending, spesifiek vir die vrou wat haar finansies wil verstaan, beheer neem oor haar geldbesluite, en nie bang is om groot te droom nie!
Luister hoe Mia die geheime van geld ontrafel en vroue met praktiese wenke, eerlike raad én motivering leer hoe om slim te werk met hulle finansies – van skuldvry leef, spaar en voorsiening vir aftrede, tot slim beleggings.

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Mia Kruger

Nuutste podsending

Beskrywing tema

...

Méér podsendings

Liesel Krause-Wiid

“Jy is so gelukkig soos wat jou verhouding is. Wees lief vir God en jou naaste,” sê predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID. Dit is nie geld en besittings wat ons gelukkig maak nie, dit is ...

Tilesia Colyn

“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ons,” sê TILESIA COLYN. Ons herhaal graag Romeine 12:2, veral die Engelse vertaling. ...

Lourens Botha

Anders as wat die samelewing insinueer, is dit nie selfsugtig om jouself ’n prioriteit te maak nie. So sal jy beter na ander kan omsien. Die samelewing laat ons mooi verstaan dat dit selfsugtig is ...

Mia Kriegler

Beskrywing tema

...

Tilesia Colyn

Skep jy vir jouself lyding? Dit blokkeer jou reis na selfontdekking. TILESIA COLYN verduidelik hoe om los te kom en jou ware self te vind! Ons fokus te veel op mekaar se verskille – ons ...

Leandra Foster

Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry hulp as jy sukkel. Dikwels erken ons as ouers nie ons foute wat ...

Scroll to Top