[PODSENDING] Liefde is nie genoeg vir jou verhouding nie

47
Nathanya Van Zyl Chapman

Liefde alleen kan nie die enigste rede wees hoekom jy in daai verhouding wil bly nie. Baie mense sê liefde is emosies en party dink dis instink.

– Nathanya van Zyl Chapman, Muisneste

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Nathanya.