[PODSENDING] Motivering om gedrag te verander

163

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie.

–Lynette Beer, motiveringspreker

Kliek op voelgoed.co.za/3-minute-selfhelp vir Lynette se video- en oudioreeks.