Nuutste artikels
Leef jy as jou ware unieke self? Laat jou dertigs toe om vrede en vernuwing van die ware jy te bring! Onthou weer wie jy ...
Wie is jou “tribe” en in die binnekring? Ondersteun hulle jou? Moedig hulle jou aan? Motiveer hulle jou? Omring jou met mense op wie jy ...
Soos die Nuwejaar aanbreek, stel ons nuwe doelwitte en mylpale. Daar’s nuwe drome wat ons wil bereik. Maar jy moet diedinge kies wat jy wil ...
Soms dink ons om ’n sterk vrou te wees, moet jy altyd alles alleen doen. Dis egter nie waar nie. Jy is deel van ’n ...
Christene veroordeel en verskeur mekaar so maklik. Ons glo tog almal in dieselfde Jesus en dat Hy ons enigste Verlosser is.Kom ons benader mekaar eerder ...
Daar is min dinge so lekker soos verliefdheid. Maar dit moet in iets meer stabiels verander om die toets van tyd te weerstaan. Daar is ...
Alles wat jy sê, begin by wat jy dink. Negatiewe denke kan lei tot ’n depressiewe lewe. Maar positiewe denke bring nuwe lewe. Luister wat ...
Perfeksie is moontlik die siekte van ons tyd. Ons moet eerder ons energie op professionaliteit fokus. Luister wat Rhona Erasmus sê oor die waardevolste eienskap ...
Al voel dit soms jou gebede slaan teen die plafon vas, weet God sal jou nooit alleen los nie. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor ...