Nuutste artikels

Ep #10: Deel die genade en liefde van God met almal

Soms dink ons ons is beter as ander. Tog het Jesus gekom vir doodgewone mense. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor datons juis die liefde ...

Ep #10: Gesinsverhoudings is vervullend, maar kan ook uitdagend wees

Al is gesinslede lief vir mekaar, baklei en stry ons tog. Luister na Lynette Beer se raad oor hoe jy jou geliefdes moet hanteerwanneer daar ...

Ep #10: Bepaal jou by die dinge wat vir JOU belangrik is

Elke mens het unieke drome. Soms vergeet ons om op ons te fokus en te prioritiseer. Luister na Rhona Erasmus se raad oorhoe jy moet ...

Ep #10: Redes waarom mense bang is vir 30

Elke mens het ’n vrees om 30 te word. Dis normaal, maar dis nie nodig nie. Luister wat Reandi Grey sê oor die vrese, mites ...

Ep #11 Oorwinning oor jou woede verbeter jou lewensgehalte

Mense word op verskillende maniere kwaad. Jy kan erger verander en gelukkiger lewe. Luister wat Lynette Beer sê oor hoeom jou woede te oorwin sodat ...

Ep #11 Redes waarom 30 jou sal laat lag

Oud-word is nie kinderspeletjies nie, en niemand kan dit vryspring nie. Gelukkig kan jy daaroor lag – want dit is vet pret.Luister na Reandi Grey ...

Ep #11 Geniet die reis na jou doelwit toe

Soms is ons so gedrewe en gefokus op ons doelwit en die groter prentjie dat ons die detail van die lewe mis. Luister na RhonaErasmus ...

Ep #11 Jy is die kroon van God se skepping

Die skepping is wonderlik gemaak. Ons moet daaroor heers, want God het vir ons hierdie opdrag gegee.Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor die feit dat ...

Ep #12 Vrees steel ons vreugde en veroorsaak spanning

Dit is normaal om vrese te hê. Wanneer vrese jou lewe oorneem, dan word dit egter ’n probleem. Luister na Lynette Beer se raad oor ...

Scroll to Top