
AFBETAAL-KAARTJIE [VWG] Vanderbijlpark
Jy en jou geloofsvriendinne word uitgenooi na die Vroue wat Glo-retreat! Jy kan uitsien na ’n lofprysing- en aanbiddingsbelewenis met topklas sprekers soos Susan Coetzer, Lynette Beer en Aletté Winckler rondom die tema: Ek kan nie … maar God kan!
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Sondag 10 Augustus ● 14:00 tot 17:00 – Vanderbijlpark ● Kompas Gemeente
Ander events
-
#GirlsBoot-kompetisie
WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – Afbetaal-lootjie
R40,00 / maand vir 3 maande Voeg in MandjieEvaluering 0 uit 5 -
#GirlsBoot-kompetisie
WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – lootjie
R99,00 Voeg in MandjieEvaluering 0 uit 5