Maandag, Julie 13, 2020
Home Dagstukke Eerste5: Andries Enslin

Eerste5: Andries Enslin

R100.00

Jy sê God kom eerste, daarom maak dit sin om Hom die eerste vyf minute van jou dag te gee. Eerste 5 is spesifiek vir jou slimfoon ontwerp sodat jy soggens stiltetyd kan hou.

SKU: Eerste5: Andries Enslin Kategorie:

Beskrywing

Jy sê God kom eerste, daarom maak dit sin om Hom die eerste vyf minute van jou dag te gee. Eerste 5 is spesifiek vir jou slimfoon ontwerp sodat jy soggens stiltetyd kan hou.

Jy lees die Bybelvers, luister na die dagstukkie en doen dan self ’n gebed. Dit alles neem jou slegs vyf minute!

Jy kan by die huis waar jy koffie drink, in die motor op pad werk toe of vroegoggend in die kantoor na die dagstukkies luister.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!