0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Home Kaartjies E-kuier met Leah 14 Julie 2021

E-kuier met Leah 14 Julie 2021

R0.00

SKU: e-kuier-met-leah Kategorieë: ,

Beskrywing

Leah gesels oor #WeesJouself … “Op musiekgebied was Celine Dion my eerste inspirasie. Musiek inspireer my, want musiek praat met jou siel.” “Toe ek sewe jaar oud was, is my pa skielik oorlede. Dit het ons gesin swaar getref, maar daar was nie tyd vir rondsit en huil nie.” “Nie almal gaan van jou hou nie en daar is altyd iemand wat nóg beter is as jy. Wees net jou eie unieke self.” “Die Here is my dryfkrag. Ek bid baie – om dankie te sê, maar om ook te praat oor die dinge wat ek nie verstaan nie.”

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!