0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Home Kaartjies E-kuier met Simoné Woensdag 15 September 2021

E-kuier met Simoné Woensdag 15 September 2021

R0.00

SKU: e-kuier-met-simone Kategorieë: ,

Beskrywing

Simoné gesels oor #WeesJouself … “Ek het nog altyd geweet dis wat ek met my lewe wil doen, dis iets waaroor ek baie passievol is.” “Geloof is soos om die Himalaja uit te klim. Met elke kruin wat bereik word, is daar nog een. Elke keer hoër, verder en dieper in geloof.” “As enigste kind kan ’n mens nogal onredelik en veeleisend raak. Gelukkig, saam met Andries, word ek elke dag ’n beter mens.” “My swangerskap is my grootste geskenk hierdie jaar. Ons het nie gedink ons sou so vinnig swanger raak nie. Ek raak sommer emosioneel.”

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!