Saterdag, Maart 28, 2020
Home Dagstukke Eerste5: Finesse Meisie (gratis maand)

Eerste5: Finesse Meisie (gratis maand)

R0.00

Jou dogter het skaars tyd om iets vir ontbyt te eet, laat staan nog stiltetyd hou.

SKU: Eerste5: Finesse Meisie-1 Kategorie:

Beskrywing

Jou dogter het skaars tyd om iets vir

 

ontbyt te eet, laat staan nog stiltetyd hou. Die Eerste 5-app is haar antwoord! Dit is spesifiek vir ’n selfoon ontwerp om haar te help om soggens stiltetyd te hou.

 

Ouers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee meisies gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om met daardie moeilike vrae en situasies te help.

 

Leandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap.

 

Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer ’n vriend of vriendin nie meer daar is nie, pa en ma skei of selfvertroue ’n probleem is.

 

Vir elke oggend (Maandag tot Vrydag) is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, ’n dagstukkie om te lees en sy doen dan self ’n gebed. Dit alles neem haar slegs vyf minute!

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!