EkwilEkkanEksal – PRETORIA SREKERS [Video-opnames]

Geen droom is ooit te groot nie!

Waaroor mense aan die einde spyt is, is dat hulle nie hulle drome verwesenlik het nie. Hoe wil jy hê moet jou lewe lyk? Net jy kan dit verander!

Voelgoed Media bied aan!

Voelgoed Media se EkwilEkkanEksal-konferensie bied jou wêreldklassprekers, paneelbesprekings, vraag-en-antwoord-sessies en ’n netwerk-geleentheid om slaggereed daar weg te stap om jou drome waar te maak.

Ander produkte

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!