
Grondvlak – Brakpan [LBL]
Voelgoed Media bring die kleurryke verhoudingskenner Lynette Beer verhoog toe – met die tema NIEMAND IS JY NIE, EN DIT IS JOU SUPERKRAG!
Ingesluit is ’n 15-minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dié toets (én Lynette Beer se lewensafrigting) sal jou ook inspireer om meer te maak van jou sterkpunte en minder vas te val in die swakkeres!
VERTONING – Vrydag 1 Augustus 2025 │ 15:00 – 17:00 | Brakpan
EARLY BIRD-KAARTJIES – R99 R149
Ander events
-
#GirlsBoot-kompetisie
WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – Afbetaal-lootjie
R40,00 / maand vir 3 maande Voeg in MandjieEvaluering 0 uit 5 -
#GirlsBoot-kompetisie
WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – lootjie
R99,00 Voeg in MandjieEvaluering 0 uit 5