Lynette Beer Live

Lynette Beer LIVE

Volgende jaar is dit die res van die land se beurt om Lynette in aksie op die Lynette Beer LIVE-verhoog te sien.

Persoonlikheid kan die sement wees wat mense wat saam werk bymekaarhou, of die beitel wat dit opbreek. Ja, dit is moontlik vir kollegas van verskillende temperamente om beter met mekaar te kommunikeer, konflik te vermy én meer doeltreffend as ’n span saam te werk!

Die vertoning begin om 19:00, maar gaste is welkom om vanaf 18:00 ’n GRATIS GLASIE WYN te kom geniet.

Lynette Beer LIVE is ’n lewendige teatervertoning én lewensafrigtingsessie – alles in één. Die vertoning is passievol, positief en pret, en dit is ’n absolute moet om Lynette ten minste een keer voor ’n lewendige gehoor te ervaar!

Kies sitplekke (0)

Ander produkte

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!