Régte vroue. Régte geloof

Régte vroue. Régte geloof

Elke dag is propvol eise en verwagtings, soms meer as wat jy voel jy kan hanteer. Jy smag na ’n spesiale tyd met God en om in Sy teenwoordigheid verander te word … Voelgoed Media se Vroue wat glo-bediening kom Kaapstad toe vir Régte vroue. Régte geloof, ’n vroueoggend gevul met Bybelse lering, bemoedigende stories en kragtige getuienisse van geloof.

Kies sitplekke (0)

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!