WEN ’n #Girls-bootreis vir TWÉÉ – lootjie

Om in aanmerking vir die prys te kom moet jy ’n lootjie koop – as jou vriendin óók ’n lootjie koop, is julle kans nog groter om te wen!

Bepalings en voorwaardes
●  Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
●  Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.
●  Voelgoed Media behou die reg voor om nie die dubbelkajuit-prys toe te ken indien daar nie ten minste 1 000 lootjies vir die #Girls-boot-kompetisie verkoop is nie.

Toegang

R99,00

Scroll to Top