Koop ’n lootjie vir die #NetMatrieks-kompetisie – en wen ’n matriekvakansie vir TWEE – ter waarde van byna R10 000!
Al bespreek jy vir die matriekvakansie, kan jy steeds ’n lootjie koop en jou geld (vir TWEE persone) terugkry as jy die gelukkige wenner is!
Kliek hier vir die #NetMatrieks-kompetisie se bepalings en voorwaardes.
R99,00
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!