Gratis webinaar!
Hoe om ‘n swak selfbeeld af te skud (Jy is goed genoeg!)
Kyk Liesel Krause-Wiid se GRATIS 30 minute-webinaar, Woensdag 23 Augustus om 20:00.
Kyk Liesel Krause-Wiid se GRATIS 30 minute-webinaar, Woensdag 23 Augustus om 20:00.
Kry weekliks ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!