#NetMATRIEKS, al jare lank elke matrikulant se droomvakansie, is terug met ’n see, son en saamkuier – matriekvakansie by die gewilde Natalia-strandoord aan die Suidkus. Matrikulante kan uitsien na bekostigbare verblyf in selfsorgwoonstelle óf kampering, kuier om braaivure, strand- en swembadpret, dans onder die sterre, topklas kunstenaarvertonings, en méér!