Robbie Wessels se “unieke” onderhoud

0
78
robbie_wessels.png

Robbie Wessels doen ’n onderhoud met ... homself! Robbie sal seker altyd bekend wees as “Poena”. In sy nuutste fliek het hy egter ’n nuwe jassie aangetrek – Manie Mol. Robbie gesels met Manie.