Selfhelp issues

0
36
selfhelp_issues.jpg

BEHEER
Om jou toekoms self te wil bepaal

BEKOMMERNIS
Om jou onnodig oor alles te kwel

BUIE
Wanneer jou gemoed wipplank ry

DENKE
Om gedagtes en idees te koester

DEURSETTINGSVERMOË
Om wilskrag te hê om iets deur te voer

DROME
’n Prentjie van waarheen jy op pad is

EMOSIES
Hoe jy voel oor dinge, mense en gebeure

EMPATIE
Om iemand anders se pyn te voel

ENERGIE
Herlaai by die Kragbron

FOUTE
Om verkeerde keuses te maak

GEDULD
Om innerlike verdraagsaamheid te hê

GELUK
Om lewensvreugde te hê

GRENSE
Om te kan ’nee’ sê

GROEI
Om te snoei en aan te beweeg

HUMOR
Om die lag in die lewe raak te sien

INTUÏSIE
Om net te WEET

KARAKTER
Om innerlike krag te hê

KONFLIK
Wanneer mense koppe stamp

KREATIWITEIT
Om te kan skep

LEWENSHOUDING
Hoe jy na die lewe kyk

LYFTAAL
Jou lyf vertel ’n storie

MISSIE
Om jou doel uit te spel

MOTIVERING
Die dryfkrag binne-in jou

NEERSLAGTIGHEID
Wanneer ek emosioneel ‘af’ voel

ONTSPANNING
Om jou batterye te herlaai

POSITIWITEIT
Om altyd die goeie raak te sien

PROBLEME
Wanneer dinge nie uitwerk soos ek gehoop het nie

SELFBEELD
Hoe ek myself sien

SELFBEJAMMERING
Om jouself as ’n slagoffer te sien

SELFGELDING
Om op jou regte te staan

SELFKRITIEK
Wanneer ek myself afkraak

SELFSORG
Om aandag te gee aan jou eie behoeftes

SELFVERTROUE
Om seker te wees van my eiewaarde

SELFWAARDE
Om die beeld van God in jouself raak te sien

STRES
Om my oor alles te bekommer

SUKSES
Om te slaag met wat jy aanpak

TELEURSTELLING
Wanneer daar nie aan my verwagtings voldoen word nie

TEVREDENHEID
Om vrede te hê met waar ek is

TRAUMA
Wanneer my lewe of geluk bedreig word

TYD
Die bestuur van jou aardse lewe

UITBRANDING
Om opgebruik te voel

UITSTEL
Doen dinge dadelik!

VERANDERING
Verskuif jou grense

VERGRYPE
Wanneer ek myself te buite gaan

VERNUWING
Wanneer alles nuut en vars word

VERWERPING
Wanneer die lewe die rug op jou draai

VRESE
Wanneer vrees sy lang skaduwee oor my gooi

VREUGDE
Om ’n diepe en innige blydskap te hê

VRIENDSKAP
Om daar te wees vir mekaar

WAAGMOED
Om ’n geloofsprong te maak