[VIDEO] Hoe bestry ek selluliet?

220

Selluliet beteken nie dat ’n mens  oorgewig is nie. Verskeie faktore, soos vetselle,  bloedsomloop en bindweefsel speel ’n rol.

Janine Janse van Rensburg, somatoloog

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Janine.