
Andries Enslin sal jou in die regte stemming kry vir elke dag. Dié inspirerende dagstukke maak jou bewus van God se goedheid, wanneer jy gelei word om na te dink oor die dinge waarvoor jy dankbaar kan wees. En jy sal wil juig as jy besef dat jy regtig mag aanspraak maak op sy guns!…...