
Leandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap. Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer ’n vriend of vriendin nie meer daar is nie, pa…...