
Liesel Krause-Wiid se Eerste 5 dagstukkies is perfek om vroue te help om stiltetyd ’n prioriteit te maak. Liesel moedig vroue aan om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy, en die Een wat jou lewe in Sy hand hou, beter te leer ken. Die oordenkings dek ’n verskeidenheid onderwerpe en…...