Skep jou eie droomhuis

0
371
bakos_brothers.jpg

Jy verdien ’n huis wat jou persoonlikheid weerspieël. Bakos Brothers bied eksklusiewe meubels, inspirasie en idees om unieke dekor te skep met hulle nuwe dekor-enontwerpstudio.

Dis ’n gratis diens wat jou sal help om jou huis in ’n kunsskepping te verander. Ontwerpers deel idees om jou styl en verwagtings te bepaal, van modern tot klassiek, en skep dan ’n meubeluitleg met vloerplanne, materiaal-idees, prentjies, verf ensovoorts – alles bedoel om jou ideale vertrek te skep.

Bakos Décor and Design is sewe dae ’n week oop en sal jou bystaan met alles wat jy nodig het: jou kombuis, ingeboude kaste, materiale, muurpapier, gordyne, matte, spieëls, kunswerke, matrasse, linne en selfs jou tuin.

Besoek www.bakosbrothers.com vir meer inligting.