0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Skool van die lewe
In samewerking met verhoudingskenner Lynette Beer.

Ons vier beginsels van groei is: sien die werklikheid soos dit is; dink aan nuwe moontlikhede vir jou lewe; kry ’n duidelike resultaat in die oog; en neem dan aksie!

Word deel van ons SKOOL VAN DIE LEWE Facebook-groep, en méér

Of jy nou ’n beter jý wil wees, jou verhoudings wil verdiep, of jou finansies of werk wil verbeter, word deel van ons Skool van die lewe Facebook-groep.

Luister na Lynette se PODSENDINGS én GESELS SAAM op die Skool van die Lewe Facebook-groep…
www.facebook.com/groups/2035387590101311/

Sluit by die Facebook-groep aan en kry Lynette se e-boek “Lewe in volkleur” gratis!

Verwag jy groot dinge in jou lewe?

KLIEK HIER vir
podsendings

error: Inhoud Is Beskerm!!