Soda Stream is gesonde borrel pret

0
232
soda_stream_drink.jpg

Wat les jou dors op ʼn warm somersdag en nie skelmpies vet maak nie? Is dit Coke? Water? Nee, wag dis Soda Stream.

soda_stream_bottle.jpgOns is almal lief vir gaskoeldrank en cocktails, veral wanneer die temperature styg en boonop pas hierdie drankies perfek by enige geleentheid. Of dit nou ʼn braai is en of dit ʼn kinderpartytjie is, is verversings altyd ʼn moet, maar hoe gesond is dit regtig?

Die gemiddelde persoon neem 17 (70g) teelepels suiker en versoeters per dag in. Skokkend is dit nie? Maar in Soda Stream is daar 2/3 minder suiker en 2/3 minder kalorieë in vergelyking met soortgelyke gaskoeldranke en kinders is boonop mal oor die verskillende geure.

Soda Stream se verskillende geure

soda_stream.jpg

En dis nie al nie…

Kliek hier en vind meer uit oor Soda Stream

‘Like’ hulle facebook-blad: www.facebook.com/sodastreamsa