#SondagStilword

#SondagStilword

Eksklusiewe geloofsinhoud
weekliks in jou e-posmandjie
Speel video

Tema -

Kry #SondagStilword se eksklusiewe geloofsinhoud een keer per week op ‘n Sondag in jou e-posmandjie – om jou geestelik toe te rus en jou geloof te verdiep! Dié inhoud sluit in artikels oor geloofsgroei, antwoorde uit die Bybel, ’n leesplan wat jou deur die boeke van die Bybel neem, dagstukkies, podsendings en méér.#SondagStilword aangeskuif na 28 Februarie

Eksklusiewe geloofsinhoud in jou e-posmandjie

Het jy al ooit gesê: “Geloof moet oor meer gaan as wat ek nou ervaar. Ek wil die Bybel beter leer ken en verstaan. Wat is God se doel en plan met my lewe?”

As jy hierdie woorde al gedink of gesê het, is #SondagStilword net vir jou!

Van die maniere om jou geloof te verdiep, is om kerk toe gaan, Bybel te lees en te bid. Maar as jy regtig ernstig is oor jou geloof en liefde vir God, mag jy nie met jou geloof soos dit is, tevrede wees nie.

#SondagStilword bied jou eksklusiewe geloofsinhoud om jou geestelik toe te rus en jou geloof te verdiep.

Lees, kyk of luister. Met jou rekenaar, tablet of slimfoon. Maak nie saak op watter manier jy met God se Woord wil omgaan nie, dié geloofsinhoud is spesifiek ontwerp om elkeen toe te rus om geestelik te groei.

Kry dagstukkies vir die week, Christelike blogs deur gewilde skrywers, artikels oor geloofsgroei, antwoorde uit die Bybel oor hoe om te leef as Christen, en selfs ’n leesplan wat jou deur die boeke van die Bybel neem.

Nog ‘n rede waarom jy #SondagStilword se eksklusiewe geloofsinhoud sal geniet, is dat jy al die dagstukkies, artikels, blogs en podsendings een keer per week op ‘n Sondag gerieflik in jou Gmail e-posmandjie kry.

Almal het hul eie roetine en ritme – opstaantyd, kerk toe gaan, koffietyd, skermtyd – #SondagStilword se geloofsinhoud is daar as jy dit nodig het!

Ons glo dat geloof nie net vir Sondae gebêre moet word nie, geloof raak elke kwessie van ons daaglikse bestaan. Jy kan ook deur die week maklik ’n paar minute kan afknyp of ’n langer studiesessie neem, soos dit jóú pas.

#SondagStilword
bied jou ...

Dagstukkies vir die week
✓ Christelike blogs deur gewilde skrywers
Artikels oor geloofsgroei
Podsendings
Antwoorde uit die Bybel
✓ ‘n Bybelleesprogram
en méér …

Elke Sondag in jou
Gmail e-posmandjie

Nog ‘n rede waarom jy #SondagStilword se eksklusiewe geloofsinhoud sal geniet, is dat jy al die dagstukkies, artikels, blogs en podsendings een keer per week op ‘n Sondag gerieflik in jou Gmail e-posmandjie kry.

Subskripsie vir VROUE

“Die Vroue wat Glo-geloofsinhoud is vir vroue wat wil aanhou groei in hulle kennis en insig van God, om Hom beter te leer ken, Hom meer lief te hê en meer soos Hy te word.” sê Karien Basson, redakteur van Vroue wat Glo.

“Ons wil jou ook toerus om die ongelooflike Christenvrou te wees wat God jou gemaak het om te wees. Ons span skrywers sal jou uitdaag, aanmoedig en besiel terwyl jy jou geloof uitleef.”

As deel van die Vroue wat Glo-geloofsinhoud, kan jy ook weekliks uitsien na Karien Basson se podsending Ek is tot alles in staat!.

Klink die Vroue wat Glo-subskripsie soos iets waarvan jy (of jou geloofsvriendin) graag deel sal wil wees? Indien wel, teken sommer nóú in!

VROUE WAT GLO-
subskripsie

R99

R149

* Dagstukkies, blogs, geloofsartikels, Bybelantwoorde en podsendings
* ’n Jaar se eksklusiewe geloofsinhoud vir VROUE
* Elke Sondag in jou Gmail e-posmandjie (vanaf 8 Maart)
* Jy betaal minder as R2 per week!

Subskripsies vir MANS
én MEISIES

#SondagStilword bied ook eksklusiewe inhoud vir mans én meisies.
Die Mansgenoeg!-subskripsie én die 4:12 Meisie-subskripsie se geloofsinhoud sluit geloofsartikels, Bybelantwoorde, dagstukkies en podsendings in – één keer per week op ‘n Sondag in jou Gmail e-posmandjie.

MANSGENOEG-
subskripsie

R99

R149

* Dagstukkies, blogs, geloofsartikels, Bybelantwoorde en podsendings
*’n Jaar se eksklusiewe geloofsinhoud vir MANS
* Elke Sondag in jou Gmail e-posmandjie (vanaf 8 Maart)
* Jy betaal minder as R2 per week!

4:12 MEISIE-
subskripsie

R99

R149

* Dagstukkies, blogs, geloofsartikels, Bybelantwoorde en podsendings
* ’n Jaar se eksklusiewe geloofsinhoud vir MEISIES
* Elke ‘n Sondag in jou Gmail e-posmandjie (vanaf 8 Maart)
* Jy betaal minder as R2 per week!