Sluit by ons mans- en vroue-gholfdag aan vir ’n dag vol pret, vars lug en fantastiese gholf by Centurion Country Club! Hierdie is die perfekte kans om te netwerk, te ontspan en ’n paar balle te slaan – ten bate van Helpende Hand.

Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!