staan pa vir jou verkeerde keuses

0
18
verkeerde_keuse.jpg

Ons is geneig om weg te kruip vir die verkeerde besluite wat ons maak. En in die pity party ons troos by kos te soek.

Vir elke keuse wat ons maak, is daar gevolge wat ons nie kan voorsien nie. Iets kan na ’n goeie keuse lyk of voel op daardie stadium, maar die implikasies van elke keuse is meer en groter as wat ons ooit kan voorsien. Dis wanneer die realiteit van die gevolge van ons besluite ons tref dat ons geneig is om ander (of selfs God te blameer.

Ons kry onsself jammer en kos word die plek waar ons beter voel. Erken eerder jou rol in die situasie. Own up en wees sterk eerder as dat jy probeer om deur kos te ontvlug.