stel God in beheer

0
8

Jy voel dalk vandag jy het talle probleme en te min tyd vir gebed. Maar om tyd saam met Hom deur te bring gee jou juis krag om jou besige program te oorleef! Vat vandag God se hand en laat Hy jou lei. Jy sal gou agterkom dat dinge in jou lewe begin verander wanneer God in beheer is.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.