stel realistiese doelwitte

0
31

Wanneer jy oorweldig word deur onrealistiese verwagtings oor jouself en jou liggaam, gaan sit vir ’n oomblik by God se voete. Stel met behulp van kundiges vir jou realistiese doelwitte wat jou voorkoms betref en geniet wie jy nou is en hoe jy nou lyk.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.