JESUS SOOS JY HOM NOG NOOIT GEKEN HET NIE…

'n Webinaar met Stephan Joubert

Dis tyd om radikaal ánders oor Jesus te dink, dan sal daar ook nuut oor die kerk gedink kan word. Christene het so baie van ‘n kerklike kultuur gemaak en die evangelie so aangepas dat Christus op die agtergrond geskuif is. Jy word uitgedaag om anders oor die Messias te dink as dat geloof net beteken om kerk toe te gaan, geld te gee en goed te doen.

Aangebied deur Finesse Voelgoed Tydskrif

DONDERDAG 12 NOVEMBER om 19:00 tot 21:00

REGISTREER!

Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die webinaar kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.

Alhoewel dit ’n aanlyn werkswinkel is, is daar slegs 500 plekke beskikbaar!

INGESLUIT in jou registrasie:
* e-Boek Die kruis is kaal, die graf is leeg en die hemel vol, deur Stephan Joubert (R99)
* Oudio-opname van webinaar (R149)

EARLY BIRD-
registrasie

R149

R200

EARLY BIRD-REGISTRASIE:
* Spaar 25%
* R149 per gesin
* Geldig tot Woensdag 11 November om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Die kruis is kaal, die graf is leeg en die hemel vol (R99)
* Oudio-opname van webinaar (R149)

ENKEL-
registrasie

R200

   

ENKEL-REGISTRASIE:
* R200 per gesin
* Geldig tot Woensdag 11 November om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Die kruis is kaal, die graf is leeg en die hemel vol (R99)
* Oudio-opname van webinaar (R149)

GROEP-
bespreking

Twee of
méér registrasies

GROEPBESPREKING:
* Spaar 35%
* 2 of méér registrasies teen slegs R129 per registrasie
* Geldig tot Woensdag 11 November om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Die kruis is kaal, die graf is leeg en die hemel vol (R99)
* Oudio-opname van webinaar (R149)

Navrae

Stuur ‘n epos na info@voelgoed.co.za of bel 016 018 0243 (Kantoorure).
V&A

WOUTER SNYMAN

het meer as 25 jaar ondervinding in die finansiëledienstebedryf en is die uitvoerende hoof van die attooh!-besigheidsgroep. Wouter het ‘n Bcomm-honneursgraad in versekeringsbestuur, verskeie ander toepaslike kwalifikasies en het onlangs ‘n toekenning ontvang as een van Afrika se invloedrykste sakeleiers. Hy is ook Finesse Voelgoed Tydskrif se geldmentor, lewer gereeld praatjies oor die radio en TV, en help graag mense om finansieel onafhanklik te wees en ‘n lewe van oorvloed te skep. Sy boeke, Would driving a Porsche change your life en The ordinary millionaire, is Amazon-topverkopers. Carpe Diem Media is die uitgewer van sy nuutste boek Slim met jou geld?, kliek op voelgoedboeke.co.za/winkel/slim-met-jou-geld-epub/ om dit aanlyn te koop.

Oorsig van inhoud
WERK SLIMMER MET JOU GELD!

EEN – Waar is ek, waar wil ek wees, en hoe kom ek daar?
TWEE – Spandeer minder
DRIE – Hoe kan ek meer verdien?
VIER – Bestuur jou geld (nie andersom nie).
VYF – Beheer jou toekoms: lang termyn en kort termyn.
SES – Beplan en spaar: beleggings en aftrede.
SEWE – Skep jou eie welvaart, jou gewaarborgde plan tot sukses
AGT – Die toekoms van jou rykdom, in jou hande…