Stresvrye stryk

0
291
philips_strykyster.jpg

Daar is niks so erg soos wanneer jy ’n kledingstuk brand of blink stryk nie, om nie eers te praat van die honderde rande wat jy só verbrand nie.

Die PerfectCare Azur strykyster is die vinnigste en kragtigste stoomstrykyster in sy klas. Dit het nuwe OptimalTemp en T-ionicGlide-tegnologie, wat dit veilig maak vir enige kledingstuk wat gestryk kan word. Selfs sy en linne sal jou nie meer hoofpyn besorg nie. Die beste van alles is dat jy dit nooit hoef te verstel nie – dit het een perfekte stelling vir al jou klere.

Philips het strykystertegnologie vervolmaak sodat jy nooit weer jou klere sal brand nie. Om ’n goeie strykyster te kies is ’n belegging. Kies reg!