KOEKE EN TERTE AANVAAR MEKAAR SE UNIEKHEID

'n Webinaar met SUSAN COETZER

Skreeusnaakse wenke oor verskillende tipe vroue. Jy word aangemoedig om uit te rys tot die beste weergawe van jouself – of jy nou koekerig of terterig of iets tussenin is. Nie een van ons is volmaak nie; daar is altyd ruimte vir groei. Daar is so baie verskillende koeke en terte en koekies en happies… vind uit watter een jy is.

Aangebied deur Finesse Voelgoed Tydskrif

DONDERDAG 9 JULIE om 19:00 tot 21:00

REGISTREER!

Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die webinaar kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.

Alhoewel dit ’n aanlyn werkswinkel is, is daar slegs 500 plekke beskikbaar!

INGESLUIT in jou registrasie:
* e-Boek Mamma het ‘n breek nodig, deur Susan Coetzer (R96)

EARLY BIRD-
registrasie

R149

R200

EARLY BIRD-REGISTRASIE:
* Spaar 25%
* R149 per gesin
* Geldig tot Sondag
28 Junie om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Mamma het 'n breek nodig (R96)

ENKEL-
registrasie

R200

   

REGISTRASIE:
* R200 per gesin
* Geldig tot Woensdag
8 Julie om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Mamma het 'n breek nodig (R96)

GROEP-
bespreking

Twee of
méér registrasies

GROEPSBESPREKING:
* Spaar 25%
* R149 per gesin
* Geldig tot Sondag
28 Junie om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Mamma het 'n breek nodig (R96)

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected] of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A

WOUTER SNYMAN

het meer as 25 jaar ondervinding in die finansiëledienstebedryf en is die uitvoerende hoof van die attooh!-besigheidsgroep. Wouter het ‘n Bcomm-honneursgraad in versekeringsbestuur, verskeie ander toepaslike kwalifikasies en het onlangs ‘n toekenning ontvang as een van Afrika se invloedrykste sakeleiers. Hy is ook Finesse Voelgoed Tydskrif se geldmentor, lewer gereeld praatjies oor die radio en TV, en help graag mense om finansieel onafhanklik te wees en ‘n lewe van oorvloed te skep. Sy boeke, Would driving a Porsche change your life en The ordinary millionaire, is Amazon-topverkopers. Carpe Diem Media is die uitgewer van sy nuutste boek Slim met jou geld?, kliek op voelgoedboeke.co.za/winkel/slim-met-jou-geld-epub/ om dit aanlyn te koop.

Oorsig van inhoud
WERK SLIMMER MET JOU GELD!

EEN – Waar is ek, waar wil ek wees, en hoe kom ek daar?
TWEE – Spandeer minder
DRIE – Hoe kan ek meer verdien?
VIER – Bestuur jou geld (nie andersom nie).
VYF – Beheer jou toekoms: lang termyn en kort termyn.
SES – Beplan en spaar: beleggings en aftrede.
SEWE – Skep jou eie welvaart, jou gewaarborgde plan tot sukses
AGT – Die toekoms van jou rykdom, in jou hande…