Vriendinne

MEVROU LOT – Moenie omkyk nie!

MEVROU LOT – Moenie omkyk nie!

Ek hou van dinge soos dit is, skop vas teen verandering, is sentimenteel en nostalgies. Kortom, die verlede is my anker, die bekende laat my veilig en geborge voel. Totdat ek onverwags die opdrag kry. Pak op en trek. Verlaat jou veilige hawe. Laat alles wat jy met soveel liefde geskep en bymekaar gemaak het,…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

MEVROU LOT – Moenie omkyk nie! Read More »

Slaan STRES vir ’n ses

Slaan STRES vir ’n ses

Bloot sy manier van groet was duidelik nie dié van die “lekker ou Jan” wat ek al ’n leeftyd ken nie. Hierdie suksesvolle sakeman, gewaardeerde vriend, gerespekteerde gesinsman en bogemiddeld bekwame besturende direkteur se hande was natgesweet. Die pupille in sy oë was erg vergroot en sy asemhaling ongemaklik vlak en gejaagd. Blatant eerlik begin…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Slaan STRES vir ’n ses Read More »

Scroll to Top