Nuwe Jy Top 20

Onderhoude vind plaas op Donderdag 6 Junie en Vrydag 7 Junie vanaf 08:30 tot 16:00 by I Love My Smile in Pretoria. Vul jou besonderhede onder in en kliek op een van die tye wat jou die beste gaan pas.

Indien die tyd reeds bespreek is, sal jy nie weer daarop kan kliek nie.

(Tye sal stelselmatig afgehaal word soos dit volbespreek word.)