Wen ’n midweek vakansie by ATKV Buffelspoort

Deel jou gunsteling herinneringe of vertel hoekom jou pa/man ’n wegbreek nodig het!

Vul jou besonderhede en rede onder in
en staan die kans om te wen.

  • Die vakansie sal wees van ’n Sondag tot ’n Vrydagoggend wees.
  • Vakansiewaarde: R 4 500
  • Buite-seisoen (Skoolvakansies en Langnaweke uitgesluit)
  • 4 persone kan met dié vakansie gaan

Kompetisie is nou gesluit. Die wenner is Corlia Pieterse. Baie geluk.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 3 Junie 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.