Vars, vrolike kleure vir ’n mooi kuiertuin

0
232
gareden_world_finesse.jpg

Dit is ’n uitdaging om in ons moderne leefwyse die hele gesin in die tuin te kry, en dikwels is die spasie vir tuinmaak beperk.

Hierdie tuin is slegs 5 x 6 m groot, maar groot genoeg om ’n kuierplek vir die gesin te wees. Die geel en blou kleurskema is ’n lus vir die oog, en die blomme het bye en skoenlappers gelok nog voordat hulle behoorlik in die grond was.

garden_world_finesse garden_world_finesse

Garden World se skoutuine kan gesien word tot volgende April. Garden World is in Beyers Naudérylaan, Honeydew.

Installasie van tuin: Lizette Jonker en Prince Dlamini van Garden Diva, met die hulp van Unisa-studente Hannes van Tonder, Mabel Skosana, Ivy Makena en Maureen Madiseng.