Verfrissende somer drankies

0
581
gegeurde_water.jpg

’n Verfrissende ystee is presies wat jy in die hitte nodig het. Voeg hierdie bestanddele by en les só jou dors:

Waatlemoen en Kiwi limonadewatlemoen_smoothie.jpg

• 4 kiwivrugte, geskil en in vierdes sny
• 1 eetlepel suiker
• 8 koppies blokkies pitlose waatlemoen
• 2 blikkies (12 gram elk) gevriesde limonade
• 4 koppies water

Piesang en Peanut Butter smoothiepiesang_smoothie.jpg

• 1 piesang, in die helfte gesny
• 1/2 koppie lae-vet melk
• 1 teelepel romerige grondboontjiebotter
• 4 ysblokkies

Heerlike gegeurde watergegeurde_water.jpg

• 6 koppies water
• 2 lemoene, in skyfies gesny
• 'n handvol bloubessies
• Ys
• Jy kan ook eksperimenteer met verskillende soort vrugte

Yskoue rooibos teeice_tea.jpg

• Maak een liter rooibostee (4 tot 6 teesakkies)
• Versoet met heuning, roer totdat dit oplos
• Laat dit oornag in die yskas
• Bedien soos dit is met ʼn paar skyfies suurlemoen of saam met jou gunsteling vrugtesap.