[VIDEO] As bekommernis aan jou knaag, begin bid

0
716

Ons los te dikwels gebed as ’n laaste uitweg. Ons vertel dikwels vir almal hoe groot die berg voor ons is, in plaas van om met die Een te praat wat berge kan versit.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.