[VIDEO] Bedreig sosiale media julle verhouding?

Jare gelede was dit makliker om al ons verhoudings rein te hou en te beskerm teen sosiale media.

Maar met alles waaruit ons vandag kan kies op YouTube, Netflix en Google, moet ons baie sekerder maak dat ons nie besig is om te gly nie.

Gretha Wiid, huweliksgroei, seksualiteit en tieners

Kliek hier vir meer oudios, videos en artikels deur Gretha.