[VIDEO] Dis die klein gewoontetjies wat jou platsak maak

0
1346

Onthou, jou gewoontes is so deel van jou dat jy maar net sal doen wat jy nog altyd gedoen het as jy nie ’n definitiewe plan het nie.

Die goeie nuus is dat hierdie plan of strategie nie perfek hoef te wees nie. Dit is eintlik net die beginpunt wat jou in die regte rigting sal stuur.

Wouter Snyman, attooh!

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.