[VIDEO] Een kledingstuk, talle uitrustings

0
135

Dit is nuttig om kledingstukke te hê wat jy op verskillende maniere kan dra. Gerwen Simon is ons model vir wenke om ’n uitrusting met ander items te meng en pas.

Deur Carissa Bosman en Dedré Maartens van Image Avenue.