[VIDEO] Gebruik wat jy het om ’n inkomste te genereer

1993

Vryheid is om nie te wag tot die einde van die maand om ’n salaris te kry nie, maar om te kan sê: “Ek het R1000 nodig, kom ek gaan doen wat ek doen en kry dan die R1000.”

Wouter Snyman, attooh!

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.