[VIDEO] Gee klein treetjies tot by jou droom

0
487

Passie is ’n baie sterk gevoel of emosie oor iets. Dit is die dryfkrag wat jou aanspoor om sukses te behaal. Jy kan passievol wees oor enigiets, van foto’s neem tot bak en brou.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.