[VIDEO] Gerwen Simon: “Ons pak ouerskap saam aan”

0
290

Aktrise Gerwen Simon en haar man, Ben, glo aan betrokke ouerskap. Sy gesels oor die waarde daarvan om die hier en nou met jou kind te deel.