[VIDEO] Gretha Wiid: Hoe vertrou ek weer na ‘n affair?

0
142
Gretha Wiid

Ek weet uit eie ondervinding dat twee mense wat regtig lief is vir mekaar, opreg jammer is en by die wortel van die probleem uitkom, ’n sterker huwelik kan hê as voor die buiteegtelike verhouding. Om by hierdie punt te kom, is daar ’n pad om te stap…

Kliek hier vir meer van Gretha Wiid se artikels en videos.