[VIDEO] Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie

709

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars.

Nogtans is mislukking deel van die lewe. Moenie dan aangaan asof niks gebeur het nie. Gun jouself ’n kans om die teleurstelling te verwerk.

Liesel Krause-Wiid, predikant

Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.