[VIDEO] Hoe behandel ek aknee?

552

Aknee, die ellende wat menige van ons se tienerjare versuur het, kan ook op ’n latere ouderdom kop uitsteek.

Karien Henrico, somatoloog
Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.